Eksodus 32:10 Die Boodskap (DB)

Los My nou uit dat Ek my woede op hulle kan uithaal en hulle uitroei. Moenie jou bekommer nie, want Ek sal jou ’n groot volk laat word.”

Eksodus 32

Eksodus 32:5-15