Eksodus 31:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het verder met Moses gepraat:

2. “Ek het Besaleël gekies om die voorman te wees wanneer die tent gemaak word. Hy is Uri se seun. Sy oupa is Gur. Hulle is uit die stam van Juda.

Eksodus 31