Eksodus 30:37-38 Die Boodskap (DB)

37. Julle mag nie hierdie resep gebruik om ook vir julleself dieselfde mengsel van wierook te maak nie. Dit is uitsluitlik vir die Here en sy werk by die tent bedoel.

38. Die man wat so iets vir homself maak omdat dit so lekker ruik, moet van julle af weggejaag word.”

Eksodus 30