Eksodus 30:32 Die Boodskap (DB)

Dit mag nie sommer vir ’n mens gebruik word nie. Julle mag ook nie die voorskrif gebruik om vir julleself salfolie te meng nie. Die salfolie is uitsluitlik bedoel om dinge vir die Here af te sonder. Julle moet respek hê daarvoor en dit vir niks anders gebruik nie.

Eksodus 30

Eksodus 30:27-38