Eksodus 3:4 Die Boodskap (DB)

Toe die Here sien dat hy nader kom om te kom kyk wat gebeur, het die Here uit die doringbos met hom gepraat: “Moses! Moses!”Moses het geantwoord: “Dit is ek, ja.”

Eksodus 3

Eksodus 3:1-10