Eksodus 3:11 Die Boodskap (DB)

Moses het toe vir die Here gesê: “Wie is ék dan nou dat dit juis ek is wat na die farao toe moet gaan? En wie is ék dat ek die Israeliete uit Egipte moet uitlei?”

Eksodus 3

Eksodus 3:10-17