Eksodus 29:26 Die Boodskap (DB)

“Die bors van die ram wat jy gebruik het om Aäron-hulle aan te stel mag jy vir jouself vat. Jy moet dit eers na die Here toe uithou en dit aan Hom opdra. Daarna kan jy dit vat.

Eksodus 29

Eksodus 29:22-34