Eksodus 28:8 Die Boodskap (DB)

Die gordel waarmee dit om die heupe vasgemaak word, moet op dieselfde manier gemaak word met geborduurde gouddraad en blou en pers en bloedrooi wol.

Eksodus 28

Eksodus 28:3-11