Eksodus 28:6 Die Boodskap (DB)

“Die deel wat oor die skouers kom, moet van geweefde linne gemaak word. Daar moet op ’n kunstige manier met gouddraad en blou, pers en bloedrooi wol daarop geborduur word.

Eksodus 28

Eksodus 28:1-11