Eksodus 28:26 Die Boodskap (DB)

Maak nog twee ander goue ringe en werk hulle aan die onderste twee hoeke van die sak vas, aan die binnekant waar dit op die deel rus wat oor die skouers kom.

Eksodus 28

Eksodus 28:19-32