Eksodus 28:12 Die Boodskap (DB)

Werk die twee stene vas op die twee skouerbande van die stuk wat oor die skouers kom. Dit verteenwoordig die Israeliete. Wanneer Aäron met hulle name op sy skouers voor die Here kom, sal God aan al die Israeliete dink.

Eksodus 28

Eksodus 28:6-15