Eksodus 27:11 Die Boodskap (DB)

Aan die teenoorstaande noordekant is die muur presies net so lank. Daar is ook net soveel regop pale op kopervoetstukke as aan die eerste kant. Die linnemuur hang ook aan silwerhakies.

Eksodus 27

Eksodus 27:9-14-15