Eksodus 26:37 Die Boodskap (DB)

Dit moet opgehang word met goue hakies aan vyf regop pale wat van akasiahout gemaak is en met goud oorgetrek is. Die regop pale moet op voetstukke staan wat van koper gemaak is.”

Eksodus 26

Eksodus 26:34-37