Eksodus 26:32 Die Boodskap (DB)

Hang die gordyn aan vier regop akasiahoutpale wat met goud oorgetrek is en waaraan daar hakies is. Elke paal moet ’n silwervoetstuk hê.

Eksodus 26

Eksodus 26:23-24-37