Eksodus 25:37 Die Boodskap (DB)

“Maak ook sewe olielampe vir die staander. Jy moet dit op so ’n manier daaraan vassit dat die lig van die lampe na die voorkant van die staander skyn.

Eksodus 25

Eksodus 25:31-40