Eksodus 25:28 Die Boodskap (DB)

Maak drastokke van akasiahout wat deur die ringe pas. Hulle moet ook met goud oorgetrek word. Die tafel kan aan hulle gedra word.

Eksodus 25

Eksodus 25:22-30