Eksodus 25:21 Die Boodskap (DB)

Jy moet die getuienis van die ooreenkoms wat Ek aan jou gaan gee, binne-in die ark sit. Dan moet jy die deksel bo-op die ark pas.

Eksodus 25

Eksodus 25:15-27