Eksodus 24:11 Die Boodskap (DB)

Hierdie beroemde leiers het God gesien. Hy het nie iets aan hulle gedoen toe hulle Hom gesien het nie. God en hulle het selfs daar saam geëet en gedrink.

Eksodus 24

Eksodus 24:9-18