Eksodus 24:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Jy en Aäron, Nadab, Abihu en 70 leiers uit Israel moet teen die berg uitklim en hier na die Here toe kom. Julle moet nie te naby aan My kom nie, maar op ’n afstand bly staan. Van daar af moet julle afbuig na die grond toe en My aanbid.

Eksodus 24

Eksodus 24:1-10