Eksodus 23:29 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle nie dadelik binne die eerste jaar voor jou laat padgee nie. As dit gebeur, kan die land onbewoonbaar raak en die wilde diere alles oorneem.

Eksodus 23

Eksodus 23:28-33