Eksodus 23:25 Die Boodskap (DB)

Jy moet net tot die Here jou God bid en tot geen ander god nie. Die Here sal dit dan goed met jou laat gaan. Hy sal vir jou kos en drinkgoed en gesondheid gee.

Eksodus 23

Eksodus 23:20-32