Eksodus 23:12 Die Boodskap (DB)

Jy moet vir ses dae aangaan met jou werk. Op die sewende dag moet jy dit net so los sodat jou bees en jou donkie kan rus. Jou werksmense en die mense wat van ’n ander plek af kom, moet kan ontspan en uitrus.

Eksodus 23

Eksodus 23:6-22