Eksodus 22:5 Die Boodskap (DB)

“Iemand kan uit nalatigheid sy weiveld of sy tuin laat kaal vreet het. Hy jaag dan sy vee in ’n ander man se veld in om dit ook te gaan wegvreet. As dit gebeur, moet hy daarvoor vergoed. Hy moet die beste wat sy eie tuin of veld kan oplewer, as boete betaal.

Eksodus 22

Eksodus 22:1-10