Eksodus 21:5 Die Boodskap (DB)

As die man wat as slaaf gewerk het, reguit sê: ‘Ek hou van my baas en ek is lief vir my vrou en my kinders. Ek wil nie vrygelaat word nie,’

Eksodus 21

Eksodus 21:1-7