Eksodus 21:26 Die Boodskap (DB)

As ’n eienaar sy slaaf of slavin op die oog slaan en die slaaf kan nie meer met daardie oog sien nie, moet die eienaar die slaaf laat vry gaan om die skade van die oog goed te maak.

Eksodus 21

Eksodus 21:17-27