Eksodus 21:24 Die Boodskap (DB)

’n Oog se skade moet met ’n oog goed gemaak word. As daar ’n tand uit is, moet hy een van sy tande laat uithaal. ’n Hand se skade moet met ’n hand betaal word, ’n voet met ’n voet,

Eksodus 21

Eksodus 21:18-19-29