Eksodus 21:16 Die Boodskap (DB)

As een mens ’n ander mens steel, of dit nou is om daardie persoon vir geld te verkoop of hom as slaaf aan te hou, is hy met die dood strafbaar.

Eksodus 21

Eksodus 21:9-17