Eksodus 21:14 Die Boodskap (DB)

Wanneer iemand ’n ander koelbloedig doodmaak, moet hy weggevat word om opgehang te word, selfs al het hy na die altaar gevlug en daar gevra om vergewe te word.

Eksodus 21

Eksodus 21:5-15