Eksodus 2:9 Die Boodskap (DB)

Die farao se dogter het vir haar gesê: “Vat hierdie babatjie en laat hom aan jou drink. Ek sal jou daarvoor betaal.” Sy ma het hom toe gevat en vir hom gesorg.

Eksodus 2

Eksodus 2:2-16