Eksodus 19:8 Die Boodskap (DB)

Die hele volk het toe gesê asof hulle almal net met een mond praat: “Ons sal alles doen wat die Here van ons vra.” Moses het teruggegaan en vir die Here gaan sê wat hulle reaksie was.

Eksodus 19

Eksodus 19:4-9