Eksodus 19:23 Die Boodskap (DB)

Moses het vir die Here gesê: “Die volk kan nie hier teen die berg uitklim nie. U het ons tog self gewaarsku om dit af te sper omdat dit die plek is wat vir U eenkant gehou word.”

Eksodus 19

Eksodus 19:15-25