Eksodus 18:10 Die Boodskap (DB)

Jetro het gesê: “Loof die Here! Hy het julle uit die greep van Egipte en uit die hand van die farao bevry. Hy het sy volk uit die kloue van Egipte geruk.

Eksodus 18

Eksodus 18:1-11