Eksodus 17:3 Die Boodskap (DB)

Die volk het so dors geword dat hulle Moses begin verwyt het: “Jy het ons en ons kinders en ons vee uit Egipte laat wegtrek sodat ons hier in die woestyn van dors kan doodgaan.”

Eksodus 17

Eksodus 17:1-9