Eksodus 16:25 Die Boodskap (DB)

Moses het vir hulle gesê: “Julle kan dit gerus maar vandag eet, want dit is vandag die Here se rusdag. Julle sal nie vandag enigiets in die veld kry om op te tel nie.

Eksodus 16

Eksodus 16:19-26