Eksodus 15:9 Die Boodskap (DB)

“Die vyand het gesê:‘Ek sal Israel agtervolg en hulle aan die nek gryp. Ek sal alles by hulle vat wat ek wil. Ek sal my swaard uitpluk en hulle teen die grond vasdruk.’

Eksodus 15

Eksodus 15:1-10