Eksodus 15:22 Die Boodskap (DB)

Moses het die Israeliete kamp laat opbreek by die Rietsee. Hulle het toe na die Surwoestyn getrek. Hulle het drie dae lank deur die woestyn getrek, maar hulle kon nie ’n plek kry waar daar water was nie.

Eksodus 15

Eksodus 15:14-27