Eksodus 15:15 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Edom gaan hulle doodskrik. Die sterk manne van Moab se bene gaan begin bewe. Die inwoners van Kanaän se moed gaan hulle begewe.

Eksodus 15

Eksodus 15:7-24