Eksodus 14:30 Die Boodskap (DB)

So het die Here daardie dag vir Israel uit die kloue van die Egiptenaars gered. Die Israeliete het die lyke van die Egiptenaars op die strand sien lê.

Eksodus 14

Eksodus 14:24-31