Eksodus 14:21 Die Boodskap (DB)

Moses het sy hand oor die see uitgesteek. Die Here het dwarsdeur die nag ’n sterk oostewind oor die see laat waai. Die see het weggetrek en die wind het ’n pad van droë grond deur die see drooggewaai.

Eksodus 14

Eksodus 14:15-23