Eksodus 13:14 Die Boodskap (DB)

Wanneer jou seun jou later op ’n dag vra: ‘Hoekom maak ons so?’ moet jy hom antwoord: ‘Omdat die Here ons met sy krag bevry het van die slawewerk wat ons in Egipte moes doen.

Eksodus 13

Eksodus 13:13-18