Eksodus 12:25 Die Boodskap (DB)

Wanneer julle in die land gaan woon wat die Here vir julle beloof het, moet julle hierdie fees elke jaar hou sonder om dit een keer oor te slaan.

Eksodus 12

Eksodus 12:15-33