Eksodus 10:9 Die Boodskap (DB)

“Ons almal,” sê Moses vir hom, “ons wil almal gaan met ons jongmense en ons oumense, ons seuns en ons dogters. Ons wil ook ons kleinvee en ons beeste saamvat. Ons wil almal saam vir die Here ’n fees gaan hou.”

Eksodus 10

Eksodus 10:1-13