Eksodus 10:13 Die Boodskap (DB)

Toe Moses sy kierie oor Egipte uitsteek, het die Here ’n oostewind oor die land laat waai, dwarsdeur die dag en ook deur die nag. Teen die volgende oggend het dit sprinkane oor die land begin inwaai.

Eksodus 10

Eksodus 10:4-19