Efesiërs 3:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Juis daarom sit ek, Paulus, hier vir Christus in die tronk. Ek is in die tronk gegooi omdat ek vir julle wat nie Jode is nie van Christus vertel het.

2. Julle het seker al gehoor dat God my gevra het om vir julle te kom vertel hoe goed Hy regtig is.

Efesiërs 3