Efesiërs 2:21-22 Die Boodskap (DB)

21. Dit is soos ’n spesiale huis net vir God. Elkeen van julle wat Jesus s’n is, is deel van hierdie gebou.

22. En God self woon in julle gebou omdat sy Gees in julle is.

Efesiërs 2