Deuteronomium 9:28 Die Boodskap (DB)

As U hulle uitwis, sal die Egiptenaars net sê dit is omdat U hulle nie in die land kon inbring wat U aan hulle beloof het nie. Of dat U hulle so gehaat het dat U hulle doelbewus woestyn toe gevat het om hulle daar te laat doodgaan.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:21-29