Deuteronomium 6:1 Die Boodskap (DB)

Moses het weer vir die volk gesê: “Hier is die wet en die voorskrifte wat die Here gesê het ek vir julle moet leer. Leef daarvolgens in die land wat julle binnekort gaan binnegaan.

Deuteronomium 6

Deuteronomium 6:1-5