Deuteronomium 5:28 Die Boodskap (DB)

Moses het toe die volk geantwoord: “Terwyl julle so met my gepraat het, het die Here elke woord gehoor. En Hy het vir my gesê: ‘Ek het gehoor wat hulle jou gevra het en dit is goed so.

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:20-30