Deuteronomium 5:1 Die Boodskap (DB)

Moses het almal bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Luister baie fyn na al die wette wat ek julle vandag gee. Sorg dat julle dit baie goed ken en daarvolgens lewe.

Deuteronomium 5

Deuteronomium 5:1-11