Deuteronomium 4:2 Die Boodskap (DB)

Moet niks bysit by hierdie wette nie en moet ook niks daarvan weglaat nie. Leef voluit volgens die Here se wil.

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:1-5